Details
Die suksesvolle kandidaat sal ’n vaste termyn kontrak met OBARO onderteken wat tot ’n moontlike permanente aanstelling mag lei. Interne opleiding by OBARO Handelswinkels en Hoofkantoor sal aangebied word. Leerlinge sal ook praktiese blootstelling aan boerdery praktyke en finansiële ontledings geniet.
Kwalifiaksie vereistes vir studente:
• ‘n Graad in Risiko Bestuur of Landbou Ekonomie sal as vereiste dien.